Jy Vat Alles

Jy Vat Alles is my gunsteling liedjie vanaf my Afrikaanse debuut-album. Ek het hierdie lied as ‘n brief geskryf aan iemand vir wie ek baie lief was en wat baie vir my beteken het, maar die verhouding was ongesond en alhoewel dit vir my moeilik was moes ek dit eindig.

🔗 https://songwhip.com/valeskamuller/jy-vat-alles

Producer: Valeska Muller
Cinematographer: Victoria Leao
Directors: Valeska Muller & Victoria Leao
Editors: Valeska Muller & Victoria Leao
MAU: Hannelie Burger
Songwriters: Valeska Muller & Bigg-T

My Simfonie Album 🔗 https://orcd.co/bgglpq9

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.